Pretoria inner city at sunset

Rietmark testimonials

Rietmark Outreach
Anja le Cornu, CMR-Noord
Baie geluk met Rietmark se 15 jaar Mylpaal! Ek LOVE die Rietmark en verslind hom die dag wat ek hom kry

Rietmark Reader
Wilma Maia, Gezina
Baie dankie vir Rietmark –  dit is werklik ‘n uitstekende publikasie waarin daar van ‘n naald tot ‘n olifant geadverteer word!!  Jy sal dit nie glo nie, maar ek gaan elke maand die hele boekie deur net om te sien wat geadverteer word en kon al persone wat sommer in ‘n gesprek genoem het van iemand/iets wat hulle benodig, van ‘n naam en nommer voorsien.  Ek is al ‘n wandelende advertensie vir adverteerders in Rietmark!

Rietmark Advertiser
Lydia Roux, Vroegbegin Spitbraai
Natuurlik sal ek my kontrak hernu, ek kry dan sulke wonderlike diens en terugvoering op my advertensies! Ek het sommer klaar geteken en heg my vorm aan

Rietmark Outreach
Isabell Swart, The Store House
Thank you so much for placing our ad in your magazine!  We have already received donations of children's clothing!

Rietmark Reader
Ora Dippenaar, Pretoria-Noord
Ek woon in Pretoria-Noord en ontvang maandeliks die Rietmark Noord. Ek vind die Rietmark uiters waardevol en gebruik dit dikwels

Rietmark Advertiser
Vicky van der Walt, Heeltyd Speeltyd Tea Garden & Party Venue

Ek dink eks wraggies 'n lojale Rietmark ondersteuner, want in hierdie swak ekonomiese tye waar ons orals moes sny is julle die enigste advertensie medium wat ek huidiglik gebruik.  So ek plaas my volle hoop op julle om my naam daar buite te kry

Rietmark Advertiser
Errol Venter, Ventabie Services
Rietmark advertensies werk uitstekend en genereer goeie inkomste  vir my besigheid.  Bemarkers is vriendelik, behulpsaam en professioneel

Rietmark Advertiser
Mariette Venter, Essential Body Works

Die Rietmark is die enigste vorm van reklame wat al ooit vir my gewerk het, ek het al ‘n hele paar ander maatskappye probeer. Die diens is goed en die mense soos familie!

Rietmark Reader
Amanda-Boniface Snyman, Pretoria Moot
I am a loyal supporter because Rietmark is always well laid out, accessible and contains contact details of numerous business whose services I may need to use on a daily basis. I always look forward to receiving the latest Rietmark and "devour" it from cover to cover, like one would a magazine!

Rietmark Advertiser
Henriette Smith, Kokkewiet Kokkedoor Kleuterskool
Ons adverteer al die afgelope 7 jaar in die Rietmark boekie.  Dit is die wonderlikste en gemaklikste manier van adverteer orals en word eerste gegryp wanneer onsself na dienste of produkte soek.  85% van ons kleintal word verkry uit die Rietmark.  Nuwe ouers word op hulle eie tyd in die gemak van hul eie huis aan ons bekend gestel.  Dit bring ons besigheid na kliente toe op hulle eie tyd.  Die boekie is GOUD werd vir ons besigheid

Rietmark Advertiser
Elsabe van der Schyff,  Bedryfsielkundige
Hierdie nota is net om vir Ada die beste toe te wens in haar werk. Dankie vir "gratis" diens en ek deel graag met haar die volgende: "All of my dreams can come true - if I have the courage to pursue them." Dankie vir jou Ada wat bogenoemde al bemeester het en dit vandag vir my 'n werklikheid gemaak het! Mag Rietmark van krag tot krag gaan!

Rietmark Copy Shop
Roelyn Brand, Pretoria
Het my besigheidskaartjies gister ontvang. Ek is baie tevrede met die kwaliteit en ook julle diens

Rietmark Reader
Betsie du Plessis, Pretoria Noord
Oulikste boekie – wat jy ookal soek sal jy vind – lees lekkerder as ‘n koerant – beter as die geel bladsye - altyd foutloos – hou jou huishouding op hoogte met inligting wat jy soek – lewe sonder die Rietmark sou nie dieselfde gewees het nie

Rietmark Reader
Desmond, Pretoria Moot
Ek het nooit nodig gehad om oor- en weer tussen winkelsentrums  te dwaal opsoek na my gunsteling winkel nie.  Al wat ek doen is wag na my uitgawe van Rietmark en siedaar ek het die oplossing.  Dankie Rietmark julle is TOPS.  Local is Lekker!!

Rietmark Copy Shop
Kim Peinke, DDI Quality Management Systems
Got the business cards, they look great. Thanks for all the help

Rietmark Reader
Willie Venter, Centurion
Die Rietmark maak ons lewe makliker as ons kwotasies moet kry vir herstelwerk, elektriese of riool werke!  Waarom soek as alles in een boek opgevat is vir ons gerief.  Dan word hy nog vir ons afgelewer ook. Puik werk!

Rietmark Advertiser
Louis Cilliers, AAA Bugbusters
Ek is ‘n jong entrepeneur wat my eie besigheid begin het ek het by ‘n klomp ander koerante en tydskrifte geadverteer maar geen terugvoer ontvang nie.  Ek het toe besluit om in die Rietmark te adverteer sommer dadelik in die eerste maand het ek oproepe ontvang van die hele Petoria area.  Nou kry ek 85% van my besigheid uit Rietmark. Ek sal definitief voorstel om in die Rietmark te adverteer

Rietmark Outreach
Oom Hans, Doulos Armoedebediening
Ek mag dit nooit nalaat om Rietmark elke dag te bedank vir daardie spesiale skrywe wat julle so gereeld plaas en weet verseker dat daar n klomp goed via hierdie plasings na Doulos toe kom waarmee ons die voorreg het om te werk

Rietmark Outreach
Heleen Huyser, Doulos Armoedebediening
Ek wil ook net weer beklemtoon wat Oom Hans gesê het ten opsigte van ons dankbaarheid teenoor wat Rietmark vir Doulos doen en beteken!  Baie dankie!!!

Rietmark Reader
Tony Peters, Pretoria  East
I am, and remain, impressed by a range of things that include the quality of the paper, your excellent and well-laid out adverts, the involvement of readers as well as the editorial information.  The most important thing, however, is the consistency and guaranteed distribution – via the post box.  Keep up the excellent work!

Rietmark Outreach
Jopie Fourie, Pierneef Teater
Dankie vir die Rietmark se nuwe gemeenskapsblad vir liefdadigheid – ek dink dis ‘n wonderlike idee

Rietmark Outreach
Hanlie King, Jireh Opheffingsinisiatief
Hiermee ‘n groot dankie aan Rietmark vir jul goedhartigheid om Jireh se nuus uit te dra. Ek het regtig goeie reaksie en dierbare mense uit veral Cullinan gekry! 2 gesinne stel belang om deel van die Pleegsorg aksie te word. Danksy julle bydrae kom die regte mense op ons pad en raak hul bewus van die nood daar buite. Mag jul baie Seën ontvang!

Rietmark Outreach
Pinky Veer, Tshwane SPCA / DBV
Ons opregte dank vir Rietmark se ondersteuning en hulp. Die berig is 100% en ons vertrou dat dit n waardevolle boodskap sal stuur aan die gemeenskap.  Die DBV was nog nooit tevore so oorlaai met diere na die feesseisoen nie en dit is vriende soos u wat n verskil kan maak. Nogmaals baie dankie!

Rietmark Outreach
Jaco Strydom, Echo Youth Development
Wow, baie dankie Miemie! Die inligting is 100%. Blessings

Rietmark Reader
Merle van de Venter, Pretoria  East
As a Free Stater (read Cheetah) in Blue Bull country, I can find out information on how to eat, drink, relax, fix, repair, entertain, move, work, buy and sell the way this winning team does!

Rietmark Reader
Alta Erasmus, Pretoria Oos
Rietmark bevat “hands on” inligting wat enige krisis kan uitsorteer.  Vir elke aspek van ons dag tot dag se doen en late is daar ‘n adverteerder wat kan help.  Die inligting in Rietmark is baie duidelik uiteengesit sodat die kontak besonderhede van elke adverteerder maklik gekry kan word

Rietmark Outreach
Hannie Muller, Nuwe Hoop Skool
Baie, baie dankie vir jou hulp en die plasing van ons kennisgewing!  Ek kan nie vir jou sê hoe baie ek dit waardeer nie!  Jy moet asseblief eendag bietjie by ons skool kom kuier!  Ons sal jou graag hier ontvang en bietjie spog met ons kinders!

Rietmark Reader
Alet Swart, Pretoria Moot
Geen gesoek en gespartel in foongids nie, alles wat ek soek in Rietmark.  Puik advertensie bron

Rietmark Reader
Drieka Pretorius, Pretoria Moot
Ek hoef nie ver te soek vir basiese dinge en behoeftes nie.  Drie hoera’s vir Pretoria Moot, Noord en Oos se GROEN BLADSYE

Rietmark Reader
Eunice Gardner, Pretoria Moot
Ek geniet Sudoku.  Daarom sodra ek die Rietmark ontvang vul ek eers Sudoku in.  Dan ontspan ek om na elke advertensie te kyk.  Die indeks en variasies van advertensies is puik. ‘n Ietsie van alles, voorwaar die moeite werd. Hou so aan

Rietmark Reader
Bruce Atmore, Pretoria Moot
Die Rietmark is stampvol nuttige advertensies en ek het al van hulle toegepas.  Bv loodgieter, stoof herstel. wasmasjien vervang. Die formaat is net reg (nie lomp soos 'n koerant nie) en die indeks is prakties en logies uiteen gesit

Rietmark Reader
Nicolette Calitz, Pretoria Moot
Ek het altyd ‘n Rietmark byderhand ingeval van ‘n noodgeval of net vir sommer.  Ek sien uit na die Soduko, dis die eerste waarna ek soek.  Die Rietmark beteken baie vir ons gemeenskap en dit maak julle goud werd.  Julle gee ons die geleentheid om ons eie gemeenskap te ondersteun

Rietmark Reader
Bob Gericke, Pretoria East
 I am a loyal Rietmark supporter as I like the lay-out of your advertisements.  They are graphically well laid out, eye catching and applicable to our immediate needs.  Your competitions are also valued

Cool Boys
"Alhoewel Cool Boys 16 jaar oud is, begin deur my man en vader, adverteer ons vir die laaste 9 jaar in die Rietmark boekie. Ons doen geen ander advertensies vir Cool Boys nie. Ons besigheid groei dus weens die blootstelling in Rietmark en deur verwysings van goeie, gelukkige kliente alleenlik.

Rietmark hanteer ook die laaste twee jaar die drukwerk van ons yskas magnete, lisensie skyfies en kalenders vir ons verskillende besighede". 

rudolph BRI Construction Skakel Amanda van Cool Boys by
012 327 8200
082 892 3076
079 495 3905

Pianomaster, Johan Viljoen
"I've been advertising in Rietmark since 1998, when I started my business. The reason why I still advertise with them is very clear - it works for me! Rietmark was one of my most important partners, who brought Pianomaster where it is today. Because of my advertisements in Rietmark, my business became a household name in the community, and in the industry." 
Contact Piano Master at 083 447 1051 or Office 012 752 4550

Art-On-Clothing
My opregte dank aan al die kliente wat my so gereeld ondersteun. Sonder julle sou dit nie moontlik gewees het om vandag nog te kan aanhou nie. En dan natuurlik ‘n GROOT DANKIE aan die Rietmark wat so effektief en doeltreffend adverteer. Die diens wat die Rietmark lewer is onontbeerlik vir sowel die adverteerders as vir die gemeenskap!

Lank lewe die Rietmark!

Kobie Geldenhuys
012-333-2916
082-469-2391 / geldenhuys.kobie@gmail.com

Jeanelle Granite
"Om ‘n advertensie op ‘n permanente basis in al vier Rietmark se verspreidingsareas te hê is vir ons soos asemhaal, ons besigheid kan nie meer sonder dit klaar kom nie. Behalwe vir “word-of-mouth” advertensie is Rietmark ons enigste advertensie medium. Ons kan Rietmark aanbeveel vir enige persoon wat ernstig is oor besigheid. Jy kry verseker meer as waarvoor jy kontrak teken, en lojaliteit teenoor hulle word beloon met ekstra blootstelling van tyd tot tyd."
Kontak Anel by
012 524 3990
012 808 1122 / anel@jeanelle.co.za
Skuldberader Reneé Marais
"Rietmark is die fondament van my bemarking, en sedert 2009 ken Rietmark lesers my advertensie : Skuldprobleme maklik opgelos. Wanneer die ekonomie druk, is dit juis die tyd om jou advertensie begroting op te skerp. As mense nie van jou weet nie, kan hulle nie jou dienste bekom nie. Net soos die van prokureur en boekhouer, word my diens gebaseer op vertroue. Daarom is dit ook belangrik dat verbruikers weet ek is standvastig en bereikbaar - gereelde maandelikse advertensies in Rietmark doen dit vir my."
rudolph BRI Construction Contact by
012 330 0428
078 031 4264
E-pos:
renee@dfx.co.za
BRI Construction/Grasdakke
Rietmark, wat 'n baie gewilde boekie in ons omgewing is, help met die blootstelling van ons besigheid - en maak dit moontlik om ons naam daar buite te kry!"

Rudolph, BRI Construction

rudolph BRI Construction Skakel Rudolph by
083 612 0705

Johnny's Auto Clinic
"I've been advertising with Rietmark for over 4 years because I feel they have the same approach to business as I have, which is why I will continue to support them indefinitely."

John Haniotakis

Contact John Haniotakis from Johnny's Auto Clinic at 082 576 2131

Silver Stars Construction
"Tevrede kliente en 'n advertensie in die Rietmark - dis die geheim wat my bou besigheid laat floreer. Daar gaan selde 'n week verby sonder dat iemand skakel wat ons Rietmark advertensie gesien het."
Kontak Michelle by
082 560 4942 of michid@iafrica.com
www.silverstars1.yolasite.com

Kunsklasse
"Baie dankie aan die Rietmark! My advertensie word al jare in die MOOT geplaas, en is ‘n goeie manier om dienste wat gelewer word bekend te stel. Dis ekonomies, word goed versprei en lewer goeie resultate. Ek sien uit om nog vir baie jare saam met die Rietmark, en Miemie en haar vriendelike, hulpvaardige span ‘n pad te loop." Helena van der Nest
Kontak gerus vir Helena by
084 860 1610

Stoelriempies
"Ek het, vandat ons begin het met die  besigheid, net by Rietmark geadverteer. Dit was die beste bemarkingsbesluit wat ek kon geneem het. Rietmark het ook die magneetborde vir my voertuig gemaak. Rietmark se bemarking het my besigheid 'n goeie hupstoot gegee, en doen dit nog steeds."
Kontak André by
076 142 6492 of leer.riempies@gmail.com
Appliance Repairs @ Your Home
"Our client base has grown over the years and we are truly grateful to our amazing customers, and largely in part to all the help and advice we received from Rietmark and their very knowledgeable team. They were very supportive from our very first meeting many years ago. 

We only advertise in Rietmark as they have become an extension of our family and there is a great amount of trust from both sides. On behalf of both my teams I would like to congratulate Rietmark and thank them from our hearts for all they have done for us."
rudolph BRI Construction Contact Paul at
071 263 6744 for
all your appliance repairs

 

 

Dr Matrié van Niekerk
"Rietmark is ‘n doeltreffende en betroubare bemarkingsagent. Ek kry gereeld mense wat navraag doen oor my dienste as Voorligtingsielkundige, en dan ook daarvan gebruik maak. Die feit dat Rietmark volgens areas die boekies versprei, verhoog die doeltreffendheid daarvan. Dikwels verkies mense om nie vanaf die een kant van die stad ver te ry na die anderkant nie, veral nie in spitstye nie. Nabygeleë diensverskaffers trek voordeel daaruit."
Kontak haar gerus vir: Gemoedstoestande soos depressie, angs, woede. trauma, stres en uitbranding.  "Couple therapy", Verhoudingsprobleme en gepaardgaande konflikhantering. Egskeiding berading. Pynbestuur vanuit sielkundige perspektief. Kliniese Hipnose en Egostate Terapie

fix a home
Kontak haar gerus by 082 498 3475 - Tom Jenkinsrylaan 132, Rietondale, Pretoria

Renee Marais Debt Counsellor
"I have been advertising in the Rietmark every month since 2009, as it is a local advertising platform that is reliable and regular.   Advertising is part of the branding of a business and ensures that people know where to find you when needed.   Regular advertising is also important to consumers and businesses as it provides continuity and shows that you are stable and reliable.   I have tried several other platforms for advertising and find that Rietmark serves my consumers and myself the best as we understand one another"

fix a home
Contact Rene on (012) 330 0428
078 031 4264, renee@dfx.co.za, skype:  reneemarais, Facebook:  Debt Problems Solved and twitter: ReneeNCRDC1780.

Nail Excellence
“Advertering in die Rietmark beteken vir ons ongelooflik baie en gee vir ons die nodige blootstelling. Saam met die Rietmark het ons gegroei tot waar ons vandag is. Dankie julle vir ‘n puik advertensie medium! Ons is trotse Mooters!"

fix a home
Kontak Martlie by 083 258 9995
Ronè 083 454 0866
martlie@nailexcellence.co.za
Facebook:Nail Excellence Martlie Allan.

Megavolt TV & Video
“Ons adverteer reeds 16 jaar in Rietmark, want dit werk vir ons! Ons sê ook graag dankie vir die gemeenskap se ondersteuning en ook vir die manne wat die harde werk ingesit het oor die jare."

fix a home
Kontak Ignatius by
012 332 1317 / 072 215 1709

Tuscan Projects
“The Rietmark has been a very successful platform to advertise in, as it is area bound. Most of our enquiries come from Rietmark."

fix a home
Contact Penni Maxwell at pmaxwell@mweb.co.za
or 082 904 1928

Sonnheim Aftree-oord
“Sonnheim Aftree-Oord se bemarkingsnavrae en klandisie het merkwaardig verbeter sedert ons in die Rietmark adverteer. Die goeie blootstelling wat ons ontvang, is ook vanaf Rietmark lesers. Jul boekie is professioneel en leservriendelik uiteengesit tot voordeel van die besighede sowel as die lesers. Baie dankie ook vir jul billike tariewe. Wel gedaan".

fix a home
Contact Pastor Karima Rossouw 012 341 2370 or 084 252 3856 or karima@sonnheim.co.za

Fix A Home
“Baie dankie aan Rietmark en ook ons kliënte wat van ons gebruik gemaak het en ons selfs laat terugkom het vir nog werk. Andries en Steyn kan nie voorbly nie!".

fix a home

Kontak Fix a Home se kantoor by
012 546 5639 of
fixahome@telkomsa.net
Beskuitkombuis
“Ons is een van Rietmark se eerste adverteerders, met ons eerste plasing so ver terug as 1998. Daar gaan steeds nie een maand verby sonder dat ek nuwe besigheid kry uit Rietmark nie. Dit vertel ek vir almal - want dis regtig so!!"


Die Beskuitkombuis is geleë op die hoek van Ben Swartstraat en 24ste Laan in Villieria, en hul telnr 012 331 5281
Die Boom Gogga
"Die Boomgogga adverteer al sedert hul beginjare by Rietmark en het baie werk deur hulle gekry. Baie dankie aan die span van Rietmark vir die volgehoue werk wat julle doen om ons diens bekend te stel. As gevolg van Rietmark se goeie dienste het ons besigheid  gegroei en uitgebrei. Rietmark is die beste!".

Boomgogga
Kontak Kallie by 072 027 5376 of dieboomgogga@gmail.com
Taebo Fiksheidklasse
"Ons adverteer ons Taebo fiksheidsklasse reeds vanaf die vroeë 2000’s in Rietmark. Te danke aan Rietmark het ons dwarsdeur die jaar genoeg mense wat kom oefen. Elke maand kom en gaan mense, maar ons groepie bestaan altyd uit positiewe, gemotiveerde mense wat almal deur Rietmark by ons uitkom. Dankie Rietmark, dat jul ons help om mense fiks en gesond te hou in die Moot"

Nanette 083 622 4442 / nanettelouise@yahoo.com of Ilse 084 597 5235
IP Dimension
"Gereelde advertensies in Rietmark skep 'n gevoel van vertroue by die lesers. Dit pas perfek in by ons besigheid beginsel, om vertrouens verhoudings met ons kliënte te bou. Ons vind ook dat daar 'n gemeenskaplike band is tussen adverteerders in Rietmark, sonder dat ons mekaar al ontmoet het. Ons almal wil goeie en betroubare diens lewer en so die kredietwaardigheid van Rietmark op 'n baie hoë vlak hou."
IP Dimensions
Tel: 012 665 4123
www.ipdimension.net
Gables Art Studio
"Ek gebruik graag al vir langer as 15 jaar die Rietmark-boekie as advertensiemiddel om my kunsklasse te adverteer, want ek kry gereeld navrae vir kunsklasse. Ek het ook gereeld algemene onderhoudsdienste soos matwassers, rommelverwydering en verwers nodig; dan weet ek dat ek die Rietmark kan raadpleeg daarvoor."
Marina StanderCorné van Eck, Gables Art Studio
083 651 7830
cornevaneck@gmail.com

Cakes & Things
"My advertensie in Rietmark gaan al baie jare terug en ek wil graag die Rietmark personeel bedank vir die betroubare inligting en advertensies wat elke maand in Rietmark verskyn. Ek adverteer net in Rietmark en DIT WERK VIR MY!".
Kontak Helen by
012 331 0944 of weigallcakes@yahoo.com
Waverley Wiskunde en Wetenskap Sentrum
"Ons wil graag ons sentrum aan ouers bekendstel, en daar is geen beter manier om te adverteer as om van Rietmark se dienste gebruik te maak nie. Hierdie boekie is propvol nuttige advertensies, en meeste van ons studente kry ons deur hierdie advertensies"
Marina Stander Kontak Waverley Wiskunde en Wetenskap Sentrum
Marina Stander by
083 259 8913 of mfstander@gmail.com
Xcel Removals, Plumbing & Electrical
"Ek adverteer slegs in die Rietmark en wil graag hierdie geleentheid gebruik om die Rietmark Span te bedank vir hul harde werk en besigheids wenke, wat my besigheid se voete op die grond hou"
rudolph BRI Construction Contact Xcel Removals,Plumbing & Electrical
Samantha @ Removals
072 2276372
Marchelle @ Plumbing & Electrical
072 342 3311


Map

Facebook




Rietmark_footer Rietmark_footer Rietmark_footer Rietmark_footer Rietmark_footer Rietmark_footer Rietmark_footer Rietmark_footer
Rietmark homepage About us at Rietmark Advertise at Rietmark Contact us at Rietmark Rietmark news Rietmark blog Local is Lekker at Rietmark Rietmark_footer
Rietmark_footer Rietmark_footer Rietmark_footer Rietmark_footer Rietmark_footer Rietmark email Rietmark email Rietmark_footer

Rietmark distribution map Join us on facebook